Fred Willard

Fred Willard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Charles Willard
Geboorte 18 September 1939 (1939-09-18)
Sterfte 15 Mei 2020
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fred Willard (gebore 18 September 1939 − 15 Mei 2020) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Best in Show (2000), Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), WALL-E (2008), en Youth in Revolt (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search